Doxa Deo Mosselbaai
Hab 2:14 - Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid van die Here oral op die aarde geken word.
Facebook
Facebook
Instagram
Instagram
YouTube
YouTube
WhatsApp
WhatsApp
WEBBLAD
WEBBLAD
Om te sien hoe die Tuinroete verander na 'n plek waar God regeer.
2026
Gemeente Braai (15-Feb-2026) · ChurchSuite Events
Gemeente Braai (15-Feb-2026) · ChurchSuite Events
As familie kuier ons graag saam. Die gemeentebraai is 'n geleentheid waar ons uitsien om saam met jou te wees, jou beter te leer ken en ook ander gesinne in die gemeente te ontmoet. Ons voorsien die vure en lekker agtergrondmusiek – Wat moet jy bring?- Jouself, Vriende en Familie- Eie Vleis en Bykos- Eie Drinkgoed- Gazibo- Stoel- Baie Energie Hierdie is 'n dag wat jy beslis nie wil misloop nie!
Nuwe Vennote Connect (22-Feb-2026) · ChurchSuite Events
Nuwe Vennote Connect (22-Feb-2026) · ChurchSuite Events
Ons wil jou graag beter leer ken en jou ook uitnooi om ons span te ontmoet, sodat ons meer kan deel oor wie ons as Doxa Deo is. Ons nooi jou uit om die dag saam met ons te kom spandeer en dit saam te geniet. Laat weet ons asseblief hoeveel mense saam met jou gaan kom. Dit sal direk na afloop van die tweede diens plaasvind.
CHERISH Journey – Maandagaand Groep
CHERISH Journey – Maandagaand Groep
CHERISH Journey – Woensdagoggend Groep
CHERISH Journey – Woensdagoggend Groep
Gesinne Groeplewe
Gesinne Groeplewe
Expedition Manne Groeplewe
Expedition Manne Groeplewe
MOVEMENT · Mannebediening
MOVEMENT · Mannebediening
Doopgeleentheid
Doopgeleentheid
4MZA | 4M
4MZA | 4M
ARISEZA | ARISE | South Africa
ARISEZA | ARISE | South Africa
ARISEZA is the sister company of 4MZA which is a Social Enterprise with the aim of inspiring every heart and create waves of Justice in our beautiful Country, Every year we organise many weekends, trips and events in which men and women are introduced to what it means to achieve Justice and are challenged to live meaningful lives.
Praat Met Ons
Praat Met Ons
Raak betrokke
Raak betrokke
Gebeds Bediening
Gebeds Bediening
MANIERE VAN GEE
Bankbesonderhede
Bankbesonderhede
Kerk is soveel meer as ‘n diens aan die naweek. Vir ons is dit oor ‘n verbinding met ander mense, groei in jou geloof, en die bou van ‘n sterk fondasie. Hierdie bladsy gee inligting oor bankbesonderhede en gee.
YOCO Verwysing: MB(Rede) (Bv. MBTiende)
YOCO Verwysing: MB(Rede) (Bv. MBTiende)
SnapScan
SnapScan
Click here to make a secure payment by card or SnapScan.
Dissipelskapprosesse
Young Adults
Young Adults
Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.
Fusion | Tieners
Fusion | Tieners
BEDIENINGE
iServe Team
iServe Team
Doxa Deo Kids
Doxa Deo Kids
Worship & Tech Team
Worship & Tech Team
Cherish Vrouebediening
Vir meer inligting, join ons CHERISH Whatsapp Groep
Vir meer inligting, join ons CHERISH Whatsapp Groep
WhatsApp Group Invite
Doxa Deo Bybel Lees Plan
Doxa Deo Bybel Lees Plan