Tommy Lessing 2017/08/27 Vyand 2: Onkunde oor God Die tweede vyand van geloof is ‘onkunde oor God’. Ons lees hierdie bekende Skrif in Hos 4:6 My volk gaan te gronde weens gebrek aan kennis… Is 'n gebrek aan kennis dan nie onkunde oor 'n spesifieke vakgebied nie? In die teksvers hierbo is dit Almagtige God … Lees meer Vyande van Geloof – Deel 2
Vier Vyande van Geloof – Deel 1
Tommy Lessing 2017/08/20 Geleë in die hart van Amerika se Silicon Valley, is daar in die stad San Josè ‘n plek met die naam van ‘Santana Row’. Santana Row is ‘n nuwerwetse tipe ‘mall’ wat amper 17 hektaar groot of so groot soos ongeveer 4 gemiddelde plotte of ‘n kleinerige plasie is. In plaas daarvan … Lees meer Vier Vyande van Geloof – Deel 1
Drie Kenmerke van ‘n aktiewe gees
Tommy Lessing 2017/09/13 Ons lees in Rom 11:8 dat mens se gees in ‘n diep slaap kan verval, sodat dit vir jou raak asof jou oë nie sien en jou ore nie hoor wanneer dit by jou geestelike lewe kom nie. So ‘n toestand maak dit moeilik vir ‘n mens om intiem met God te … Lees meer Drie Kenmerke van ‘n aktiewe gees
Die sluimerende gees
Tommy Lessing 2017/08/06 Wie van julle kan die verhaal van Sneeuwitjie of die Slapende Skoonheid onthou? Aan die einde van die verhaal het die pragtige prinses in ‘n diepe slaap geval. Na ‘n lang tyd het ‘n aantreklike prins haar gesien en lief geword vir haar. Op ‘n dag het hy haar gesoen en het … Lees meer Die sluimerende gees