Die laaste week van Jesus se lewe

Palm Sondag is een van die belangrikste dae in die Christelike kalender na Kersfees en Paasfees. Dit is die laaste Sondag voor Goeie Vrydag en is die begin van die ‘Heilige Week’ of ‘Holy Week’, die week met die aanloop van gebeure tot en met die dood van Jesus. Palm Sondag herdenk die triomfantelike binnekoms … Lees meer Die laaste week van Jesus se lewe

Die Hartseer Vrou

https://youtu.be/CalUWn36CVs In die Nuwe Testament vind ons dat daar na drie tipes Joodse Skrifgeleerdes of Teoloë verwys word. Een van hulle was die Fariseërs. Die naam Fariseër kom van die Hebreeuse woord pharash wat beteken ‘om jouself af te sonder’. Hulle was besonder nougeset om die detail van die Wet van Moses na te kom; … Lees meer Die Hartseer Vrou

Die Vrou by die Put

  https://www.youtube.com/watch?v=bXPEwdvS6Cc Ek onthou hoedat, as kind, ons gesin per geleentheid na die stortingsterrein buite ons dorp gegaan het. My pa het op daardie stadium oudhede versamel en verkoop en destyds was daar sulke verlate gedeeltes op die terrein waar daar nog baie waardevolle oudhede rondgelê het. Dit was veral die ou bottels en items … Lees meer Die Vrou by die Put