Fases van Geestelike groei (3)

Die Derde Fase - Vaders Ons is besig met fases van geestelike groei en ons teksvers is uit 1 Joh 2:12-14  Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil.  (13)  Ek skryf aan julle, vaders, omdat julle Hom ken wat van die begin af is. Ek skryf … Lees meer Fases van Geestelike groei (3)