Die Vader van die Verlore Seun

James Kosta het, as ‘n jong seun van ongeveer 12 jaar oud, vir hom naam gemaak in die rekenaar bedryf. Hy vertel dat hy op 13 jarige ouderdom alreeds ongeveer R20,000 ($1,500) per maand verdien het. Hy het laat in die aande huis toe gekom, ‘n meisie van 18 jaar oud gehad, geld soos water … Lees meer Die Vader van die Verlore Seun

My Verhouding met Jesus

Wanneer mense in ‘n verhouding moet staan met iemand wat hulle vrees of nie vertrou nie, is hulle meer geneig om ‘n veilige spasie binne die verhouding te probeer skep deur middel van allerhande reëls wat so ‘n verhouding moet reguleer. Om hierdie rede is vrees-gebaseerde verhoudings dikwels gestruktureerd, gebaseer op spesifieke doelwitte en is … Lees meer My Verhouding met Jesus