Bly staande wanneer alles rondom jou val

Het jy al ooit, as ‘n Christen, vir jouself gevra: Hoe lewe ek in hierdie wêreld sonder om soos hierdie wêreld te word? Indien nie – hoekom nie? As ‘n Christen behoort dit ‘n prominente vraag in jou lewe te wees: Hoe lewe ek ‘n Christelike lewe wanneer die druk rondom my so sterk is … Lees meer Bly staande wanneer alles rondom jou val