O genade, nog ‘n wet!

Wette beheer ons gedrag in die samelewing. Daar is basies twee soorte – iets wat jy moet doen en iets wat jy nie mag doen nie. Die vereistes vir die oortreding van wette is gewoonlik straf, soos ’n boete of gemeenskapsdiens of gevangenisstraf. Ek neem aan dat die meeste van ons probeer om wetsgehoorsame burgers … Lees meer O genade, nog ‘n wet!