Een van die sterkste geeste en emosies om te oorkom, is Vrees. Vrees is ook die eerste emosie wat die mens ervaar het nadat hy gesondig het. Voordat hy geweet het van haat, twis, of jaloesie, het die mens gevrees. Ons lees in Gen 3:8-10 "En hulle het die stem van die HERE God gehoor … Lees meer Oorkom jou gees van vrees
Die Vader van Ligte
Gedurende die Spaanse oorlog was President Rooseveldt, toe 'n kolonel, in bevel van 'n regiment soldate in Kuba. Hy het vir sy manskappe omgegee en was baie bekommerd toe 'n aantal van hulle siek geword het. Toe hy gehoor het dat ’n sekere verpleegster ’n aantal medikasie ontvang het vir die gestremdes onder haar sorg, … Lees meer Die Vader van Ligte
Die Sewende Hand
Ons skrifgedeelte verwys na pyle. Die pyle is ons kinders. Die held in wie se hand die pyle is, is jy Pappa! En die boog is jou gebede.
Laat die vuur val
Wanneer die vuur van God val, het dit ’n diepgaande uitwerking op die mense wat daarby betrokke is. Ek het onlangs die verhaal gelees van die Yosemite Firefall, wat plaasgevind het by die Camp Curry kampterrein by Yosemite in Amerika. Die man het die verhaal vertel van sy ervaring daarvan as 8 jarige seun. In … Lees meer Laat die vuur val
Jou eie tuin van Getsemane
Ek wil vandag graag gesels oor Getsemane. Het jy dalk al gewonder wat die woord ‘Getsemane’ beteken? Die tuin van Getsemane is nie regtig 'n tuin nie, maar 'n boord. Dit was omring deur ’n muur sodat dit amper soos ’n park was en geleë op die Olyfberg. Die Kidron spruit het saggies daar verby … Lees meer Jou eie tuin van Getsemane