Gedurende die veertiende eeu was Raynald III 'n hertog in die huidige België. Na 'n rusie, het Raynald se jongste broer suksesvol in opstand teen hom gekom. Toe Edward vir Raynald gevange geneem het, het hy 'n kamer rondom hom met vensters en 'n deur gebou en hom belowe dat hy sy titel en eiendom … Lees meer Familielewe in die Christen kultuur
Moenie beweeg voordat jy dit sien nie
Bobby Fischer was waarskynlik een van die grootste skaakspelers van alle tye. As seun het hy die grootste spelers van sy tyd verslaan. Sy spel was al beskryf as ‘modelle van elegansie en kuns’. 'Searching for Bobby Fischer' is 'n film wat die ware verhaal vertel oor 'n 'nuwe' Bobby Fischer - 'n jong seun … Lees meer Moenie beweeg voordat jy dit sien nie
‘n Voortreflike gees
Ek lees onlangs ’n artikel waar Paul Harvey die verhaal vertel het van 'n vrou wat die verbruikerslyn gekontak het en gevra het of sy nog ’n kalkoen wat al 23 jaar in haar vrieskas was, kon kook. Hulle het toe gesê dat dit nog reg sou wees om te eet mits die vrieskas vir … Lees meer ‘n Voortreflike gees
Hoe ek kan weet dat my Christenskap waar is
Mat 7:24-27 Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. (25) En die reën het geval en die waterstrome het gekom en die winde het gewaai en teen daardie huis aangestorm, en dit het nie … Lees meer Hoe ek kan weet dat my Christenskap waar is