Ek lees onlangs ’n preek van Stuart Strachan Jr. oor Palm Sondag en dit het my so geïnspireer dat ek eenvoudig meer daaroor wou weet. Ek het op Youtube die video’s deurgesoek totdat ek gevind het waarna ek gesoek het; en nou deel ek graag hierdie gebeurtenis met jou as die vertrekpunt van ons reis … Lees meer Palm Sondag – Kyk Hy kom
Wonderwerke – Wat is daar in jou hand?
In een van Europa se groot stede was daar jare gelede geadverteer dat 'n groot violis op 'n viool ter waarde van duisende rand sou speel. Die teater was stampvol op die afgespreekte aand. Baie mense het gekom om die duur viool te sien en om die musiek te hoor. Uiteindelik het die violis uitgekom … Lees meer Wonderwerke – Wat is daar in jou hand?
Vreugde – Aktiveer jou geloof
Ons tema vir hierdie week is ‘Vreugde’ en ons teksvers is Rom 8:28 En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, alles ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is. Daar is drie begrippe wat in die Skrif voorkom wat nou verwant is aan mekaar, maar tog duidelik van mekaar onderskei … Lees meer Vreugde – Aktiveer jou geloof
Geloof wat red
Ons tema vir hierdie week is ‘Geloof’. God is ’n God van geloof. Die Bybel sê vir ons in Heb. 11:6 dat dit sonder geloof onmoontlik is om God te behaag. Ek het al baie leringe en verhale oor hierdie onderwerp gelees maar die een tema wat vir my bly uitstaan bo die ander, is … Lees meer Geloof wat red