Ek wil graag ’n paar springmielie feite met julle deel oor die hare op jou kop. Al die haar follikels op jou kop is gevorm toe jy omtrent ’n 5 maande oue fetus was. Sodra ’n haar uit ’n follikel gepluk word of val, begin hy dadelik weer uit sy follikel groei. Ons verloor op … Lees meer Elke haar op jou hoof
Hoe om te koppel aan die krag van die Heilige Gees
'n Jong sendeling het 'n motor as geskenk gekry om hom in sy werk te help. Die motor was 'n groot bate, maar dit het een probleem gehad - dit wou nie aanskakel sonder dat dit gestoot was nie. Hy het toe 'n stelsel ontwerp om die probleem te oorkom. Wanneer hy gereed was om … Lees meer Hoe om te koppel aan die krag van die Heilige Gees
Vergroot jou Tent
Die verhaal word vertel van 'n man wat na die platteland verhuis en 'n stuk grond gekoop het. By die plaaslike kooperasie het hy met die eienaar kennisgemaak en gesels oor hoe hy graag ’n hoenderboerdery wil begin. Hy vra toe om 1000 kuikens te koop. ‘Dit is baie kuikens’, het die eienaar gesê. 'Ek … Lees meer Vergroot jou Tent
Ma-wees is nie maklik nie
James Dobson vertel die verhaal van 'n moeder wat siek in die bed was met griep. Haar dogtertjie wou so graag 'n goeie verpleegster vir haar wees. Sy het vir haar 'n ekstra kussing gebring en uit 'n tydskrif vir haar gelees. Kort daarna het sy haar selfs verras met ’n koppie tee. Nadat haar … Lees meer Ma-wees is nie maklik nie
Ek is die ware Wynstok
Ons gesels vandag oor Jesus se aanspraak dat Hy die ‘ware wynstok’ is. Wat het Hy daarmee bedoel? Ons Skrifgedeelte vir vandag is uit Joh 15:1-5 Ek is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. (2) Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug … Lees meer Ek is die ware Wynstok