Elkeen van ons twyfel soms, en ons almal wonder soms: wanneer twyfel ek en wanneer is dit ongeloof? Ons lees van die volgende interessante voorval in Mark 9:17-24 En een uit die skare antwoord en sê: Meester, ek het my seun wat ‘n stomme gees het, na U gebring; (18) en waar hy hom ook … Lees meer Wanneer word twyfel ongeloof?
‘n Gees wat Sluimer
Rom 11:8 Soos geskrywe is: God het hulle gegee ‘n gees van diepe slaap, oë om nie te sien nie en ore om nie te hoor nie, tot vandag toe. Wanneer jy met mense oor hulle God-ervaring gesels, dan is dit verbasend oor hoeveel mense sal sê dat hulle bv. die sang in die kerk geniet, … Lees meer ‘n Gees wat Sluimer
Die gesag van die gelowige
“Die vinnig naderende einde van die tye getuig van 'n geweldige toename in die aktiwiteit van die magte van die duisternis. Onrus onder die nasies is meer intens as enige ander tye in die aarde se geskiedenis, terwyl die verspreiding van 'n byna geheel en al gesekulariseerde onderwys stilweg besig om die skriftuurlike standaarde wat … Lees meer Die gesag van die gelowige