‘n Voorwerp tot eer

Ek ontvang vroeer die week 'n epos van iemand af wat my tot nadenke gestem het. Sy vertel dat, terwyl sy in diepe gebed was met die Here Jesus, sy 'n beeld gesien het (ek vertaal vrylik): ‘Ek sien 'n kleipot. Ek hoor, "kyk na binne", ek maak so en ek sien dat die pot … Lees meer ‘n Voorwerp tot eer