John Paton was 'n sendeling in die Nieu-Hebrides-eilande. Een nag het vyandige inboorlinge die sendingstasie omsingel, met die doel om die Patons uit te brand en hulle dood te maak. Paton en sy vrou het gedurende daardie skrikwekkende nag gebid dat God hulle sou verlos. Toe daglig aanbreek, was hulle verstom om te sien hoedat … Lees meer As God vir ons is
‘n Reis in die Wildernis
Vandag is die eerste Sondag nadat ons met ons jaarlikse reis van 40 dae tot en met Goeie Vrydag, begin het. Jesus het ook ‘n reis van 40 dae deurgemaak aan die begin van Sy bediening – ‘n reis in die Wildernis. Ons Skrifgedeelte vir vandag is uit Mar 1:12-13 En dadelik het die Gees … Lees meer ‘n Reis in die Wildernis
Vrees(1)
Navorsers aan die Johns Hopkins Universiteit het bevind dat 30 jaar gelede dat die top 5 grootste vrese van laerskoolkinders was: 1) Diere, 2) Om in 'n donker kamer te wees, 3) Hoë plekke, 4) Vreemdelinge, 5) Harde geluide. Vandag is laerskoolkinders se top 5 vrese: 1) Egskeiding, 2) Kernoorlog, 3) Kanker, 4) Besoedeling, 5) … Lees meer Vrees(1)
Verlos maar steeds ‘n gevangene
Lyk dit soms vir jou of mislukking en frustrasie jou deel in die lewe is? Of word jou lewe gekenmerk deur voortdurende terugslae en ongeluk? Mense sê soms vir my dat, ongeag wat hulle in die lewe doen, dit lyk of hulle nie die seëninge van die Here kan verkry nie. Dikwels is die mees … Lees meer Verlos maar steeds ‘n gevangene