Tydens ons manne biduur sessie verlede Vrydag oggend was die woord wat ons manne van die Here af ontvang het, uit Rom 12:12 verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed. Die manier waarop hierdie Skrif daarna bevestig was, het ons oortuig dat dit God se woord aan ons … Lees meer Van Gwano Boost, geloof en hoop