Wat is n huis sonder ‘n moeder?

Daarom, moeders: wanneer jy dink jou alledaagse take tel nie – nog ’n broodjie smeer, nog ’n trane afvee, nog ’n skoolprojek help, nog ’n gebed fluister vir ’n kind wat wegdwaal – dan wil God jou vandag herinner: Jy wys, al is dit klein en onvolmaak, iets van My eie hart vir My kinders.