Pinkster herinner ons dat die Gees van God nie ’n abstrakte idee is nie, maar ’n werklike, lewende krag wat ons reinig soos vuur, beweeg soos wind, troos soos die duif, en lewe gee soos die asem van God...
Wat is n huis sonder ‘n moeder?
Daarom, moeders: wanneer jy dink jou alledaagse take tel nie – nog ’n broodjie smeer, nog ’n trane afvee, nog ’n skoolprojek help, nog ’n gebed fluister vir ’n kind wat wegdwaal – dan wil God jou vandag herinner: Jy wys, al is dit klein en onvolmaak, iets van My eie hart vir My kinders.
Dissipelskap – wat beteken dit nou eintlik om Jesus te volg?
CS Lewis het gesê dat jy nie die morele leerstellinge van Christus kan hê sonder die Christus van die morele leerstellinge nie.
Die Gemeenskap van die Gelowiges
'n Kerk sonder 'n doelwit is 'n kerk wat rigtingloos op die see van die lewe ronddrywe...
‘n Doelgerigte leefstyl
"Die twee belangrikste dae in jou lewe is die dag waarop jy gebore word en die dag waarop jy uitvind hoekom". - Mark Twain God maak alles met 'n doel. Elke plant het 'n doel, elke dier het 'n doel, en as jy leef, beteken dit dat God 'n doel vir jou lewe het. Ongelukkig … Lees meer ‘n Doelgerigte leefstyl
Wat verwag die Here van ons in 2026?
Ten spyte van my beste pogings egter, sou ek myself in negatiewe denkpatrone bevind, oomblikke van woede beleef, in die versoeking kom om die waarheid weg te steek, skaamte of vrees voel - die lys gaan aan. My wandel met Jesus het soms naby gevoel en ander kere so ver weg...
Wat ons hoenders my geleer het oor God
Ons erf is amper soos 'n klein plot. Daar is honde, voëls, visse, so nou en dan 'n verdwaalde skilpad of verkleurmannetjie – en hoenders. Die Heilige Gees is lief daarvoor...
Vandag-geloof
Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek. So, wat is Geloof? Die Merriam-Webster woordeboek gee 'n paar verskillende definisies daarvoor: Getrouheid aan 'n plig of 'n persoon Getrouheid aan 'n belofte … Lees meer Vandag-geloof
Van klippe gooi en vlieg
Die sleutelbeginsel wat aan nuwe vlieëniers geleer word oor hoe om druk te hanteer, is...
Jesus – Die Naam bo elke ander naam
Sonder geloof in die gesag van daardie Naam, sal die naam van Jesus net ‘n woord bly wat gebruik word met ‘n uitroepteken. Geloof in daardie Naam beteken...