Pinkster herinner ons dat die Gees van God nie ’n abstrakte idee is nie, maar ’n werklike, lewende krag wat ons reinig soos vuur, beweeg soos wind, troos soos die duif, en lewe gee soos die asem van God...
Dissipelskap – wat beteken dit nou eintlik om Jesus te volg?
CS Lewis het gesê dat jy nie die morele leerstellinge van Christus kan hê sonder die Christus van die morele leerstellinge nie.
Die Gemeenskap van die Gelowiges
'n Kerk sonder 'n doelwit is 'n kerk wat rigtingloos op die see van die lewe ronddrywe...
Wat ons hoenders my geleer het oor God
Ons erf is amper soos 'n klein plot. Daar is honde, voëls, visse, so nou en dan 'n verdwaalde skilpad of verkleurmannetjie – en hoenders. Die Heilige Gees is lief daarvoor...
Help, my geloof werk nie!
Om suksesvol in ons geloofslewe te wees, moet ons leer om op ons eie vlak van geloof te werk...
God se verbond met ons
Iets trek, maar wat? Sedert die vroegste tye het die volke wat naby die oseane geleef het, agtergekom dat dat daar getye was en dat iets dit veroorsaak het. Die antwoord op die vraag oor daardie iets wat die getye veroorsaak het, was egter nooit duidelik nie. In 1687 het sir Isaac Newton die antwoord … Lees meer God se verbond met ons
Die Ongelowige Thomas en jy
Ons Skrifgedeelte vir vandag is uit Joh 20:24-31 En Thomas wat genoem word Dídimus, een van die twaalf, was nie saam met hulle toe Jesus gekom het nie. (25) Die ander dissipels sê toe vir hom: Ons het die Here gesien! Maar hy het vir hulle gesê: As ek nie in sy hande die merk … Lees meer Die Ongelowige Thomas en jy
Die Olie in jou lamp
Terwyl ek voorberei het vir vandag se boodskap, het ek vir die Heilige Gees gevra oor wat ons kan verwag in 2025. Hoewel Hy nie hierdie vreeslike apokaliptiese visioene met my gedeel het nie, kon ek duidelik ervaar dat 2025 ons gaan herinner aan die gelykenis van die 10 maagde in Mat 25, wat ek … Lees meer Die Olie in jou lamp
Hoe boks jy? (1)
Tydens die manne biduur verlede week praat die Heilige Gees met ons oor omstandighede – beheer jy jou omstandighede of beheer jou omstandighede jou? – en dit is waaroor ek vandag wil praat. Newton se derde wet sê: vir elke aksie is daar 'n gelyke en teenoorgestelde reaksie. Om dit anders te stel, aksies en … Lees meer Hoe boks jy? (1)
Lewe ons nog ons waardes uit as Christene?
Ek het onlangs die verhaal gelees van die Romeinse keiser Charlemagne se interessante laaste wense rondom sy begrafnis: Volgens die verhaal het hy gevra om begrawe te word terwyl hy regop op sy troon sit. Hy het gevra dat hulle die kroon op sy kop sit en sy septer in sy hand. Hy het ook … Lees meer Lewe ons nog ons waardes uit as Christene?