Lewe ons nog ons waardes uit as Christene?

Ek het onlangs die verhaal gelees van die Romeinse keiser Charlemagne se interessante laaste wense rondom sy begrafnis: Volgens die verhaal het hy gevra om begrawe te word terwyl hy regop op sy troon sit. Hy het gevra dat hulle die kroon op sy kop sit en sy septer in sy hand. Hy het ook … Lees meer Lewe ons nog ons waardes uit as Christene?

Drink jou modder

Geestelike genesing is 'n groot behoefte in die Liggaam van Christus. Volgens die World Christian Encyclopedia stap ongeveer 16 miljoen gelowiges elke jaar uit Christelike kerke en die meeste keer nie terug nie. Geestelike siekte en ontnugtering is op 'n hoogtepunt. In Noord-Amerika byvoorbeeld, verlaat 'n gemiddeld van 1 500 pastore en bedieningsleiers elke maand … Lees meer Drink jou modder

‘Bring julle sterkste argumente’

‘Daar is 'n algemene opvatting’, het die bekende prediker Charles Spurgeon gesê, ‘dat gebed 'n baie maklike ding is, 'n soort algemene taak wat sonder veel sorg en moeite gedoen kan word. Sommiges dink dat ’n mens slegs 'n gebedeboek hoef te gebruik en ’n toepaslike gebed daaruit op te sê, dan het jy gebid … Lees meer ‘Bring julle sterkste argumente’