Ten spyte van my beste pogings egter, sou ek myself in negatiewe denkpatrone bevind, oomblikke van woede beleef, in die versoeking kom om die waarheid weg te steek, skaamte of vrees voel - die lys gaan aan. My wandel met Jesus het soms naby gevoel en ander kere so ver weg...
God se verbond met ons
Iets trek, maar wat? Sedert die vroegste tye het die volke wat naby die oseane geleef het, agtergekom dat dat daar getye was en dat iets dit veroorsaak het. Die antwoord op die vraag oor daardie iets wat die getye veroorsaak het, was egter nooit duidelik nie. In 1687 het sir Isaac Newton die antwoord … Lees meer God se verbond met ons
Die gesag van die gelowige
“Die vinnig naderende einde van die tye getuig van 'n geweldige toename in die aktiwiteit van die magte van die duisternis. Onrus onder die nasies is meer intens as enige ander tye in die aarde se geskiedenis, terwyl die verspreiding van 'n byna geheel en al gesekulariseerde onderwys stilweg besig om die skriftuurlike standaarde wat … Lees meer Die gesag van die gelowige
Die Onmoontlike Gebed
Die volgende stellings kom uit verskeie bronne wat wyd gelees en geglo was 'n paar jaar gelede. Luister bietjie na wat die owerhede destyds te sê gehad het oor wat hulle gedink het wat onmoontlik is: 1840 - "Enigiemand wat teen 'n spoed van dertig myl (omtrent 50km/h) per uur ry, sal sekerlik versmoor." 1878 … Lees meer Die Onmoontlike Gebed
Die Krag van die Heilige Gees (1)
Ons begin vandag met die eerste van twee aflewerings oor die krag van die Heilige Gees, en ons teksvers is uit Ps 62:11-12 Een ding het God gespreek, twee is dit wat ek gehoor het: dat die sterkte aan God behoort, (12) en aan U, o Here, behoort die goedertierenheid; [want U vergeld elkeen na … Lees meer Die Krag van die Heilige Gees (1)
Die Krag agter Jerigo
God het bonatuurlik ingegryp en vir Josua en die Israeliete gehelp om Jerigo in te neem. Jerigo was ‘n stad wat baie goed beskerm was. Dit was bekend as ‘n fort of ‘n vesting. Hy is nie net magtig om ons te help nie, Hy is ook gewillig om dit vir jou en vir my … Lees meer Die Krag agter Jerigo
Vier Vyande van Geloof – Deel 1
Tommy Lessing 2017/08/20 Geleë in die hart van Amerika se Silicon Valley, is daar in die stad San Josè ‘n plek met die naam van ‘Santana Row’. Santana Row is ‘n nuwerwetse tipe ‘mall’ wat amper 17 hektaar groot of so groot soos ongeveer 4 gemiddelde plotte of ‘n kleinerige plasie is. In plaas daarvan … Lees meer Vier Vyande van Geloof – Deel 1