Aan die einde van die fliek 'Wonder Woman', sê sy iets baie belangrik - iets wat aan die hart van die Evangelie is en wat slegs moeders kan verstaan: 'Only love can truly save the world'. Die hemel wat oor ons kindwees lê, is Moederkap, en maak nie saak hoe belangrik of hoe verdorwe ons … Lees meer Drie Moeders in die Bybel
Genade en Geloof
Ek het ‘n paar jaar gelede die verhaal gelees van ‘n sendelingspaar waarvan die vrou koors gekry en baie siek geword het. Hoewel hulle in ‘n tropiese gebied gewerk het, het hulle ‘n warmwatersak nodig gehad om haar mee te behandel. Daar was egter nerens so iets te vinde nie, omdat dit nie daar koud … Lees meer Genade en Geloof
Die Vergete Vroue van die Nuwe Testament
Ons het vroeer die week Nasionale Vrouedag gevier. Hoewel dit nie gevier was ter herinnering van die rol van vroue in die samelewing nie, het ek dit tog goedgedink om vandag kortliks te kyk na die rol van sommige vroue in die Nuwe Testament. Ek noem hulle die ‘Vergete Vroue van die Nuwe Testament’. Ons … Lees meer Die Vergete Vroue van die Nuwe Testament
Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen
Ons het verlede week geraak aan denkwyses wat ons geloof beïnvloed. Een daarvan waarna ons vandag kyk, is dat ons weet dat God wel kan help, maar ons is nie altyd seker of Hy wil help nie. Dit veroorsaak onmiddellik ‘’n fundamentele (of wat ek noem, ‘’n ‘fondasie’) probleem. Hoe kan ons glo as ons … Lees meer Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen
Die laaste week van Jesus se lewe
Palm Sondag is een van die belangrikste dae in die Christelike kalender na Kersfees en Paasfees. Dit is die laaste Sondag voor Goeie Vrydag en is die begin van die ‘Heilige Week’ of ‘Holy Week’, die week met die aanloop van gebeure tot en met die dood van Jesus. Palm Sondag herdenk die triomfantelike binnekoms … Lees meer Die laaste week van Jesus se lewe
Engele om Ons
Tommie Lessing 2016/11/20 Wanneer ons die Bybel ondersoek, vind ons dat die woord ‘engel’, in 110 verse in die Ou Testament en 99 verse in die Nuwe Testament, gevind word. Abraham, Jakob en Moses is bekende figure in Ou Testament wat almal deur engele bedien is. Engele word selfs gevind in die oudste boek in … Lees meer Engele om Ons