Iets trek, maar wat? Sedert die vroegste tye het die volke wat naby die oseane geleef het, agtergekom dat dat daar getye was en dat iets dit veroorsaak het. Die antwoord op die vraag oor daardie iets wat die getye veroorsaak het, was egter nooit duidelik nie. In 1687 het sir Isaac Newton die antwoord … Lees meer God se verbond met ons
Wat beteken dit om die Bloed van Jesus te pleit?
Ons teksvers is uit Heb 9:15 Daarom is Hy [Christus] ook die Middelaar van ‘n nuwe verbond. Sy dood het plaasgevind om mense te verlos van die oortredinge wat onder die eerste verbond begaan is, sodat dié wat geroep is, die beloofde ewige erfenis kan ontvang. Wanneer mens hierdie vers lees, dan val dit die leser … Lees meer Wat beteken dit om die Bloed van Jesus te pleit?
Die Bloedverbond
Ons teksvers is uit Heb 9:15 Daarom is Hy [Christus] ook die Middelaar van ‘n nuwe verbond. Sy dood het plaasgevind om mense te verlos van die oortredinge wat onder die eerste verbond begaan is, sodat dié wat geroep is, die beloofde ewige erfenis kan ontvang. Wanneer mens hierdie vers lees, dan val dit die … Lees meer Die Bloedverbond
Die Vuuroond van die Here (1)
Wie van julle het al die gare van ‘n aartappelsak of ‘n sak charcoal probeer lostorring? As jy die regte draadjie op die regte plek vat en trek, dan kom die hele ry gare sommer net so maklik los. Nog erger – ek onthou hoedat ek soms, as ‘n kind, so ‘n los woldraad in … Lees meer Die Vuuroond van die Here (1)
Die Bloed van Jesus (1)
Elke keer wanneer ons die Nagmaal gebruik, beroep ons, onsself op die Nuwe Verbond wat Jesus gesluit het. Ons kan ons beroep op die uitspraak van God die Vader, en ons het al die gesag en wapens van Jesus self tot ons beskikking.
Die gebruik van die Nagmaal is dus ‘n kragtige manier om kontak met die hemele te maak en om God aan Sy beloftes vir ons te herinner. Dit kan deurbrake bring wat al lank sluimer en dit kan selfs genesing bring