Bitman SA > Bitman's Quotes

Showing 1-30 of 64
« previous 1 3
sort by

  • #1
    Jaco Strydom
    “Think out of the box, dream, speak out,
    criticize and protest if necessary . . .
    but more important, create what you wish existed.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #2
    Jaco Strydom
    “That it is nobler to suffer than to inflict suffering, is the most difficult and profound Jesus idea.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #3
    Jaco Strydom
    “Let your community be your testimony”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #4
    Jaco Strydom
    “The only injustice that can stop evil is called "grace”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #5
    Jaco Strydom
    “Don't hate the haters.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #6
    Jaco Strydom
    “Fear is the most dangerous contagious disease”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #7
    Jaco Strydom
    “We make the choice . . . and then the choice makes us”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #8
    Jaco Strydom
    “Jy kan nie jou lewe vir Jesus gee sonder om dit vir die wêreld te gee nie.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #9
    Jaco Strydom
    “As jy ’n volgeling van Jesus is en jy wonder hoe God se plan vir hierdie stukkende wêreld lyk, neem ’n selfie.”
    Jaco Strydom

  • #10
    Jaco Strydom
    “n Welgestelde kerktannie het sekerlik iets om te gee vir ’n oumatjie in die plakkerskamp wat na ’n klomp weeskinders omsien. Maar sy het veral baie om by haar te leer.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #11
    Jaco Strydom
    “Een van die kerk se grootste uitdagings in die poging om ’n vredemaker te wees, is om ruimte te skep vir konflik. As ons regtig wil luister (en hoor), sal ons moet leer om nie net spanning te probeer oplos nie, maar ook om spanning te verdra.”
    Jaco Strydom , Confessions oor kerkwees

  • #12
    Jaco Strydom
    “n Bietjie harder werk is nodiger as om bloot ’n paar versies oor ’n saak te Google en dan aan te haal. Die kerkgeskiedenis is vol stories van wreedhede wat met Bybelversies verdedig is. Elke ketter het sy letter.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #13
    Jaco Strydom
    “Ek is nie seker wat die antwoord is nie, maar ek dink dit sal baie help as ons kan leer om kerk te wees saam met dié wat MIV-positief is, die werkloses en die weeskinders – en nie net uitreik na hulle nie . . .”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #14
    Jaco Strydom
    “Eers het ek die arme diertjies wat skynbaar nie op hulle eie kon loop nie en gedra moes word, jammer gekry. Maar toe merk ek op dat die meeste van hulle eintlik besonder gelukkig lyk – veral die skilpadjies het gelyk of hulle glimlag.
    Die titel van die boek was The mating game. Toe ek uiteindelik besef waaroor dit gaan, het ek die boek gaan wegsteek, uit vrees dat my pa sou probeer verduidelik – en dat ek sou moes maak of ek vir die eerste keer in my lewe van seks hoor.”
    Jaco Strydom

  • #15
    Jaco Strydom
    “Lelike dinge het al gebeur in die naam van goeie teologie.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #16
    Jaco Strydom
    “Die teologie het deur die eeue ’n manier om vir die teoloog belangriker te word as mense. Dit is ironies, want Jesus het sy lewe gegee vir mense.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #17
    Jaco Strydom
    “Jesus het nie gekom om ons in te perk nie, maar te bevry. Nie om ons te beskerm teen die wêreld nie, maar juis om ons in die wêreld in te stuur. Die wêreld is so min die vyand van die kerk as wat die see die vyand is van vissermanne.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #18
    Jaco Strydom
    “When you fight evil with evil, the outcome is certain: evil will win”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #19
    Jaco Strydom
    “As Paulus ’n rassis was, was nie een van ons vandag ’n Christen nie.”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #20
    Jaco Strydom
    “Van nature streef ons daarna om goed te lyk en goed te voel, eerder as om goed te wees en beter te word. Die meeste van ons energie gaan dan daarin om te beïndruk of te verdoof, eerder as om te groei.”
    Jaco Strydom

  • #21
    Jaco Strydom
    “Ek het al dikwels gesien hoe mense wat ons Echo-gemeenskap besoek, aanvanklik heel beïndruk is, maar gou ’n mate van ontnugtering beleef as hulle ons eers beter leer ken. Daar is dalk liefde en selfopoffering, maar daar is ook baie chaos en konflik. Ek wonder soms, wat het hulle verwag, St Franciscus se happy band of brothers? I wish!”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #22
    Jaco Strydom
    “God believes in humans”
    Jaco Strydom

  • #23
    Jaco Strydom
    “I think everyone that’s racist should stop calling others racist”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #24
    Jaco Strydom
    “It is good theology to love people with bad theology”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #25
    Jaco Strydom
    “Don’t try to tame the wild God”
    Jaco Strydom

  • #26
    Jaco Strydom
    “We need a change of attitude, because lets face it, no one’s going to change color”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees

  • #27
    Jaco Strydom
    “they began to fight, 'cause they didn't know each other's stories”
    Jaco Strydom

  • #28
    Jaco Strydom
    “we have the most to learn from those who are different from us”
    Jaco Strydom

  • #29
    Jaco Strydom
    “Dis die droom van rykdom wat ons arm maak”
    Jaco Strydom

  • #30
    Jaco Strydom
    “Niks is ewig nie...maar skryf hou so bietjie langer as praat”
    Jaco Strydom, Confessions oor kerkwees



Rss
« previous 1 3